Wanneer hoor ons weer iets?
Wanneer hoor ons weer iets?
Adrenalin is my drug of choice
Onthou jy my post in die biker pub "Good news and Bad news"? Die bad news is julle moet nog so biki wag. Die good news is. wel ek mag dit nog nie announce nie. MAAR vat my woord - wees net nog so biki geduldig. Dinge is sterk aan die gebeur.Originally Posted by HardcoreG
Sal jou 'n PM stuur sodra alles in plek is.
En jy het dit nie by my gehoor nie. HAHAHA![]()
Ciao
Wim Skywalker aka The KawaKidd
If speed kills, I'm a dead man.
Onthou Wim is eers werkloos van die einde van die maand.Originally Posted by HardcoreG
![]()
![]()
Miskien gaan Wim boemelaar word.
If u stay on the rear, u'll save cost by not replacing the front !
En dan gaan hy bloutrein ry, askies wheely.![]()
![]()
Adrenalin is my drug of choice
Bring net die brood, en ek is daar!Originally Posted by HardcoreG
TTT.............
ZIM.............
Wat gaan aan met julle debiet-order-afdeling????????????
Hoekom gaan die debiet-orders so laat deur???????????? :evil:
Dit het nou al vir die laaste 3 maande eers op die 3e van elke maand deurgegaan!!!!!!!!!!!!!!![]()
![]()
![]()
Is daar enige iemand anders met dieselfde probleem?
:roll: