Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 21 to 23 of 23

Thread: Help tog asb die groentjie!!!

  1. #21
    Biker

    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Quellerina - Johannesburg
    Bike
    BMW R1200R
    Region
    Gauteng
    Posts
    91

    Default

    Amen
    When you talk, you are only repeating what you know; but when you listen, you learn something new.

  2. #22
    N00b
    Join Date
    Jul 2018
    Bike
    Waiting
    Region
    North West
    Posts
    12

    Default

    Quote Originally Posted by AMZ View Post
    Jammer man, maar raad is raad. Ons sę dit maar hoe ons dit sien.
    Dit is presies waarom ek hier kom vra het - forumgebruikers is oor die algemeen betrokke omdat hulle daar wil wees, en nie skaam is vir n opinie nie.

    Ek is baie dankbaar vir eerlike raad want die eerlike raad van n ervare persoon kan my as groentjie baie pyn en geld spaar.

    Daar het nog n stukkie hartseer aan my kant bygekom, want dit lyk of ek n berekeningsfout gemaak het. Die geld wat ek met n motorfiets op grondpad kan spaar sal waarskynlik nie opmaak vir die besparing met n goedkoop voertuig op die teerpad nie.

    Nogtans my innige dank vir almal se hulp en raad.

    Ek sal met graagte mense na TB verwys.

  3. #23
    Nuon Fangirl

    Join Date
    Mar 2008
    Bike
    BMW R1200GS
    Region
    Gauteng
    Posts
    38,891

    Default

    Moet nou nie dat die motorfietsry gedagte heeltemal wegwaai nie. DIt is en bly maar 'n lekker speelding wat van tyd tot tyd vir mens werk an doen ook. Sterkte vorentoe.

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •