Results 1 to 4 of 4

Thread: Jaco Venter (18) - 19 February 2016 - Pretoria

  1. #1
    Torga Optical G'Day Nunique's Avatar
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    My Own Little Universe
    Bike
    2001 F650GS "Sonix"
    Region
    Gauteng
    Posts
    4,856

    Default Jaco Venter (18) - 19 February 2016 - Pretoria

    n 18-Jarige is Vrydagaand oorlede na n motorfietsongeluk op die hoek van Fratesstraat en 26ste Laan in Villiera.
    Jaco Venter is dood nadat hy en n ander voertuig gebots het.
    Volgens n familielid, Corrie Venter, het Jaco in Fratesstraat afgery toe die ongeluk gebeur het.
    Jaco het n uur nadat hy hospitaal toe geneem is ongelukkig aan sy beserings beswyk.
    n Saak van strafbare manslag is glo by die Sunnyside polisiestasie aanhangig gemaak.
    Venter was deel van n motorfietsklub genaamd Sam MCC. Lede van die klub het Saterdagoggend by die ongelukstoneel bymekaar gekom om hulde te bring met n blommekrans en n kruis.
    Sy oom s hy laat twee broers en drie susters na.
    Hy was deel van n groot familie.
    Venter sou vanjaar 19 jaar oud geword het en het as n kabinetmaker gewerk.
    Corrie Venter s Jaco het geleef vir sy motorfiets.
    Hy het verlede jaar vir sy 18de verjaarsdag n motorfiets by sy pa gekry. Dis dieselfde motorfiets waarop hy nou oorlede is.
    Hy het n goeie hart gehad, hy sou sy laaste sent vir jou gegee het.
    Begrafnisrelings is nog nie gefinaliseer nie.

    http://rekordmoot.co.za/65785/jong-m...rf-in-ongeluk/






  2. #2
    Trip 7s
    colyvon's Avatar
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Rooihuiskraal
    Bike
    HONDA NC750X
    Region
    Gauteng
    Posts
    7,476

    Default

    RIP Jaco. Condolences to the family who have to deal with the pain of the loss of a loved one.

  3. #3
    Only in Souff Efrica! Vespa 1's Avatar
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Roodepoort
    Bike
    Back to my ROOTS
    Region
    Gauteng
    Posts
    10,703

    Default

    RIP Jaco, condolences to those left behind.
    Ride with the Eagles in Safety! Not with the Angels by Accident

    In Memory of Blackie Swart! A Man among men, and a true Friend! RIP!

  4. #4
    N00b
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Durbanville
    Bike
    Please enter your ride!!!!!
    Region
    Western Cape
    Posts
    10

    Default

    RIP Jaco - my sincere condolences to your loved ones in this very difficult time

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •