Page 10 of 14 FirstFirst ... 89101112 ... LastLast
Results 181 to 200 of 274

Thread: See No Evil, Hear No Evil Winter Tour

  1. #181
    Nuon Fangirl

    Join Date
    Mar 2008
    Bike
    BMW R1200GS
    Region
    Gauteng
    Posts
    39,069

    Default

    Quote Originally Posted by Tour Biker View Post
    May should play with that with the current setup and see what can be done. I can do 100 with no problem but constantly it sounds like hammering the engine.
    100km/h will always sound like you are hammering the engine on a small scrambler.

  2. #182
    Biker Trash
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Lutzville
    Bike
    BMW 1200 gs , TW 200
    Region
    Western Cape
    Posts
    529

    Default

    Ek wil ook vir tour biker se baie dankie vir die trip sondag ek het dit baie geniet,want dit was my eerste trip na desember 2014 ,ek het januarie 2015 n rug operasie ondergaan, hulle het 5 werwels vas gesit. Die herstel gaan maar stadig ,maar sondag met die terugkeer,het ek sy oor lekker gedraai en 100km afgele sonder om te stop .Ek mag eers oor 6maande dink om offroad te gaan ,sal maar geduldig wag en genoeg oefen om fit te word, vir n lekker lang trip

  3. #183
    Adventure Biker
    Join Date
    Jul 2014
    Bike
    Yamaha
    Region
    Western Cape
    Posts
    2,468

    Default

    Quote Originally Posted by doppies View Post
    Ek wil ook vir tour biker se baie dankie vir die trip sondag ek het dit baie geniet,want dit was my eerste trip na desember 2014 ,ek het januarie 2015 n rug operasie ondergaan, hulle het 5 werwels vas gesit. Die herstel gaan maar stadig ,maar sondag met die terugkeer,het ek sy oor lekker gedraai en 100km afgele sonder om te stop .Ek mag eers oor 6maande dink om offroad te gaan ,sal maar geduldig wag en genoeg oefen om fit te word, vir n lekker lang trip
    Doppies, jy het 100% my naweek gemaak. AMZ doen ook bietjie navraag oor julle omgewing. Deel maar die grot situasie en ek het dit so deurgegee. Miskien teen daai tyd is jou beplande "plaashuis" gedagte met die motorhekke al 'n realiteit! Die dag wat jy oopmaak is ek weer daar!

  4. #184
    Nuon Fangirl

    Join Date
    Mar 2008
    Bike
    BMW R1200GS
    Region
    Gauteng
    Posts
    39,069

    Default

    Quote Originally Posted by Tour Biker View Post
    Doppies, jy het 100% my naweek gemaak. AMZ doen ook bietjie navraag oor julle omgewing. Deel maar die grot situasie en ek het dit so deurgegee. Miskien teen daai tyd is jou beplande "plaashuis" gedagte met die motorhekke al 'n realiteit! Die dag wat jy oopmaak is ek weer daar!
    Nee wat, moenie komkommer nie. Ons toer plan vat ons daar verby. Gedink om een aand of so in die grot oor te slaap, net vir die ervaring. Ons sal dit nou net uitsluit. Kannie met die vroumense onder sulke omstandighede oorbly nie.

  5. #185
    Nuon Fangirl

    Join Date
    Mar 2008
    Bike
    BMW R1200GS
    Region
    Gauteng
    Posts
    39,069

    Default

    Quote Originally Posted by AMZ View Post
    100km/h will always sound like you are hammering the engine on a small scrambler.
    Ek sit nou en dink, oor die saak my nogal intereseer, die probleem is bike se enjins en ratkaste is een eenheid. Die ratverhoudings sal dus vir die applikasie wees en 'n klein enjin uit 'n scrambler sal in alle waarskynlikheid nie jou probleem oplos nie.

    Jy sal groter moet gaan uit 'n scrambler, of dieselfde uit 'n pad fiets. Dink ek. Ek raai ook maar. Die ander opsie is natuurlik om eerder dit te los en uit te kyk vir 'n. groter fiets as jy die geld het. Jy is handig met jou hande en gereedskap, so jy kan dalk 'n goeie "runner" regmaak dat dit ook 'n. mooi en betroubare fiets is.

  6. #186
    Adventure Biker
    Join Date
    Jul 2014
    Bike
    Yamaha
    Region
    Western Cape
    Posts
    2,468

    Default

    Miskien moet ek dit nou net pos. Jammer weereens vir die vaal kol op die foto. Die omgewing is eintlik meer geskik vir 'n skool kamp terrein. Die groot grot waar ons geslaap het is amper soos die gemeenskaplike groeps area. Daar is verskillende hout geboue wat dien as slaapplekke en is geskoei op die beginsel van die felix veld kampe. Ouer dames sal dalk nie daarvan hou nie en die terrein is ook redelik ongelyk. Vir die ouens wat met 4x4 sleepwaens wat goed ingerig is toer, sal die terrein werk. As daar 'n boot saamkom, nog beter. Die terrein het 'n boot slipway en jetti. Opsommend dus, "rustic" kamp en 4x4 en ek sal ook sÍ goed genoeg vir standaard karavaan wat goed ingerig is vir boskamp met basiese geriewe.
    Photo0381.jpg Photo0384.jpg Photo0386.jpg
    Ek kan verseker se die mense wat al die rivier ervarings gedoen het met die rustic kamp plekke, sal die omgewing geniet.

  7. #187
    Nuon Fangirl

    Join Date
    Mar 2008
    Bike
    BMW R1200GS
    Region
    Gauteng
    Posts
    39,069

    Default

    Klink baie nice, maar toilette en storte wat nie werk nie, groot probleem.

  8. #188
    Adventure Biker
    Join Date
    Jul 2014
    Bike
    Yamaha
    Region
    Western Cape
    Posts
    2,468

    Default

    Quote Originally Posted by AMZ View Post
    Klink baie nice, maar toilette en storte wat nie werk nie, groot probleem.
    Lyk my ek het nou 'n internet gogga. Die water probleem was seker net tydelik toe ons nou daar was omdat die spoelbakke en tenke water in gehad het. Die storte blok sit ek die foto by. Dit lyk of warm water 'n swart pyp solar stelsel is... maar nou ja, ek weet nie... Ons kon dit nie gebruik nie. Vir my was die water probleem ongemaklik en eintlik nie daarvoor beplan nie. Voorheen was daar krag. Ek kon oral krag drade sien en plekke waar gloeilampe was. Daarvan het ons wel geweet dat daar nie krag was nie. Moontlik word dit met 'n opwekker gekoppel.
    Foto stort blok.
    Photo0383.jpg

  9. #189
    Adventure Biker
    Join Date
    Jul 2014
    Bike
    Yamaha
    Region
    Western Cape
    Posts
    2,468

    Default

    Sodra ek pos, sny die forum af... Ek voel dit is noodsaaklik om in 'n goeie toer verslag die goedtjies te noem. Wat off road geleenthede betref lyk die gebied ook goed. Dit is vir my een van die grootste teleurstellings uit die toer geselskap dat die beplande off road toe nie Saterdag gebeur het nie. As ek ook geweet het dat hulle ander planne sou maak sou ek op my eie die Papendorp standgebied sou gaan besoek. Op die internet lyk dit fantasties en dit sou die toer uitsonderlik maak. Wanneer die hele ervaring soos beplan goed was, sou die water aspek waarskynlik dan nie so 'n issue wees nie, maar goed, as mens off road was MOET jy stort!

    Ek wil nou nie aan mekaar negatief klink nie, maar vir die afstand gery teenoor die finansies was dit teleurstellend en miskien maak dit dan juis nie die verslag nie so objektief nie. Dink aan die engelse beskrywing hiervan. So we got on the brand new Titanic on her maiden voyage...

    Miskien sou dit anders verloop en miskien ervaar ander bikers wat die selfde omgewing gebruik iets heel anders.

  10. #190
    Biker Grunt's Avatar
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Garden Route
    Bike
    Sym CityCom 300i
    Region
    Western Cape
    Posts
    658

    Default

    Hi Tour Biker.
    Thank you for the great report. Based on your info, your tour would have gone better if you were accompanied by a more experienced biker with an ounce of ethics. Although your partner probably had more in common with Christo, he should have communicated their intentions to break away from you. However, as mentioned elsewhere, you met fellow decent bikers who showed you that there is a brotherhood that was there for you, unlike the chops who treated you bad on a previous tour. In my opinion, I wouldn't give up traveling with more experienced riders who have done a few tours as well. I must say that I enjoyed what you described, and would have enjoyed doing the trip if I had the right bike. I am looking forward to your next event.
    Another thing, although I don't like Chinese rides due to bad experiences, I am impressed with your ride. It is a nice looking ride, but as suggested, maybe consider looking for an older, bigger project bike that will be able to get you around faster.
    Don't loose faith in what you do, and also remember that you have a following that admires and even envies what you do. Sadly people do disappoint us when they don't share our vision, but we must choose to either move on or be offended. Remember, offence is taken and not given.

  11. #191
    Nuon Fangirl

    Join Date
    Mar 2008
    Bike
    BMW R1200GS
    Region
    Gauteng
    Posts
    39,069

    Default

    Johann, you said your bike was more economical. Can you relate this to riding style, better maintenance, your screen? Any ideas?

  12. #192
    Biker Grunt's Avatar
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Garden Route
    Bike
    Sym CityCom 300i
    Region
    Western Cape
    Posts
    658

    Default

    Quote Originally Posted by AMZ View Post
    Johann, you said your bike was more economical. Can you relate this to riding style, better maintenance, your screen? Any ideas?
    I did notice that although Tour Biker's load might have been more, it was more streamlined, were as Werner's big duvet roll would not have helped consumption due to being an airbrake. I also reckon that windscreen assisted to keep things more slipstreamed. I have read that riding without a topbox reduces fuel consumption due to less drag, and Johan's topbox is not exactly small either.

  13. #193
    LM the Brave PRAWN LawMongrel's Avatar
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Dubai
    Bike
    Duke 390 - UAE
    Region
    Outside South Africa
    Posts
    1,807

    Default

    Also comparing tyres, the Knobblies on the other bike are massive. Makes for much higher rolling resistance

  14. #194
    Lurker
    Join Date
    Jul 2015
    Bike
    TDM 850 Yamaha
    Region
    Western Cape
    Posts
    4

    Default

    More Johan ek is nou op die lug by julle,het bietjie gesukkel maar als is nou reg.Ons het jou geselsies baie geniet en sien uit daarna om jou weer te sien.Ek en my vrou sal baie graag eendag saam met jou die pad wil vat.Mooi dag verder.

  15. #195
    Nuon Fangirl

    Join Date
    Mar 2008
    Bike
    BMW R1200GS
    Region
    Gauteng
    Posts
    39,069

    Default

    Quote Originally Posted by CexRiders View Post
    More Johan ek is nou op die lug by julle,het bietjie gesukkel maar als is nou reg.Ons het jou geselsies baie geniet en sien uit daarna om jou weer te sien.Ek en my vrou sal baie graag eendag saam met jou die pad wil vat.Mooi dag verder.
    Welkom! Hoop julle hang nog gereeld hier rond! Lekker fietse daai TDM Yamahas!



    Quote Originally Posted by Grunt View Post
    I did notice that although Tour Biker's load might have been more, it was more streamlined, were as Werner's big duvet roll would not have helped consumption due to being an airbrake. I also reckon that windscreen assisted to keep things more slipstreamed. I have read that riding without a topbox reduces fuel consumption due to less drag, and Johan's topbox is not exactly small either.
    I am hoping Johann kept figure prior to and after fitting the GS screen. It would be interesting to see what, if any impact.

    My experience is that the top box, or even panniers do not make a noticeable difference in fuel consumption if riding at normal speeds. The moment you start pushing the bike, it makes a marked difference. On a small bike, 100km/h is pushing, so I can see how the bedroll, etc. will suck juice.

  16. #196
    Adventure Biker
    Join Date
    Jul 2014
    Bike
    Yamaha
    Region
    Western Cape
    Posts
    2,468

    Default

    Quote Originally Posted by CexRiders View Post
    More Johan ek is nou op die lug by julle,het bietjie gesukkel maar als is nou reg.Ons het jou geselsies baie geniet en sien uit daarna om jou weer te sien.Ek en my vrou sal baie graag eendag saam met jou die pad wil vat.Mooi dag verder.
    Haai Hellou, Dankie vir die verassing!
    Photo0459.jpg
    Die foto is vir my spesiaal. Beslis een van my persoonlike hoogte punte! Dit was die lekkerste kos van die naweek en glo my net nadat julle gery het was ek in die stort vir 'n uur! Lydia se gasvryheid het nie daar opgehou nie! Die volgende more 'n lekker groot beker koffie ook! Ek wil van Porterville iets apart skryf omdat dit 'n ongelooflike plek is. Miskien met 'n somer toer met oornag opsies vir beide kamp en chalet... om in almal se begroting te pas. Route 44 is die beste plek tussen Vredendal en Ladismith!

    Die Petrol verbruik.

    My onderhoud op my fiets doen ek self en tussen die 2 fietse kon ek sommer sien. Op Werner se fiets is die olie oorvol en pik swart. Die groter knobbies, beslis 'n faktor. As hy op die fiets sit maak sy liggaam meeste van die bed rol en bagasie toe. Ek dink nie die pakkasie maak die verskil nie. Ek was seker met gewig 15 kilos swaarder as hy en met eie liggaams gewig ook seker 6 tot 8 kilos swaarder. Met geen bagasie is die tipe fietsies lekker rats en mens kan oop throttle ry. Op toer ry ek half throttle want ek voel min verskil tussen half en oop. Hy het hom waarskynlik heeltyd oop gehou. By die pompe het my fiets 20 tot 30 rand minder gevat. So, ja, ek sou sÍ onderhoud die hoof rede.

  17. #197
    Nuon Fangirl

    Join Date
    Mar 2008
    Bike
    BMW R1200GS
    Region
    Gauteng
    Posts
    39,069

    Default

    Quote Originally Posted by Tour Biker View Post
    Route 44 is die beste plek tussen Vredendal en Ladismith!
    Plek se presiese naam, asseblief?

  18. #198
    Lurker
    Join Date
    Jul 2015
    Bike
    TDM 850 Yamaha
    Region
    Western Cape
    Posts
    4

    Default

    Jip baie lekker bike ek sukkel bietjie met sy cab op stadige spoed.

  19. #199
    Lurker
    Join Date
    Jul 2015
    Bike
    TDM 850 Yamaha
    Region
    Western Cape
    Posts
    4

    Default

    De Hagedis dis n Pub en restuarant in die hoofstraat van Porterville

  20. #200
    Adventure Biker
    Join Date
    Jul 2014
    Bike
    Yamaha
    Region
    Western Cape
    Posts
    2,468

    Default

    Quote Originally Posted by AMZ View Post
    Plek se presiese naam, asseblief?
    Net Route 44.
    Photo0471.jpg Photo0474.jpg
    Dit is die stoep restaurant, binne restaurant en kroeg. Die kamers word bestuur deur iemand anders. Lydia het ook gesÍ as dit van hulle sou afhang kon ek sommer verniet daar onder die swings gaan slaap het. Dit is wat die aand uitsonderlik gemaak het. Met die bietjie duur kamp geld het Lydia besluit om "op te maak" vir iemand anders, die ete en gasvryheid gegee. Dit is uitsonderlik en iets wat ek nog nooit ervaar het nie. Uit die aard van die saak het die gaste wat vir die ete genooi was my as deel van die groep ingetrek. Dit is ook uitsonderlik en iets wat ek nog nooit ervaar het nie. Met ander woorde, totale vreemdelinge wat se hart deure groot oopgestaan het!

    Miskien moet ek sÍ, AMZ jy ken my nou al, en ek is baie deurskynend. My emosie "surface" gou en uit die aard van die saak loop ek nie met 'n woordeskat nie. Ek dink toe ek daar stop kon enige een sien sonder om te vra.

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •