Hoop daar is iemand wat my kan raadgee.....
Ek ry n Varadero 1000 2005 model....ek moet ander tyres opsit maar weet nie wat die beste is nie. Ek ry so 60% teer en 40% grondpad.
Ek kyk huidige na die Metzeler Karoo 3.
Hoop daar is iemand wat my kan raadgee.....
Ek ry n Varadero 1000 2005 model....ek moet ander tyres opsit maar weet nie wat die beste is nie. Ek ry so 60% teer en 40% grondpad.
Ek kyk huidige na die Metzeler Karoo 3.
Mitas E07 is lekker bande.
Het nog nie die Karoo 3 gery nie maar die Karoo 2 was lekker. Het net nie baie lank gehou nie.
Watse kilos het jy gekry op di karoo 2?
7000km op die agterband. Voor sou seker so 11000km gemaak het maar het hom gesny op 'n klip.
I have been using Pirelli Scorpions on my Tiger XC and am changing tomorrow. Just under 17000km but probably should have been changed at 15-16k. A little more *road* but still feel confident on dirt roads. Been looking at the Metzeler Tourance. No stock though. Karoo 3 looks great but do a lot more road than dirt
Hoo Haa
I've also been looking at the Metzeler Tourance....but I like the Karoo 3. Pirelli Scorpions u say....that is very good kilos!
Yup. Tread still goodish but rear now getting a bit square and the front is wearing on the right (camber). So say 15k. I pushed it for budgetary reasons.
Hoo Haa
Ek ht pirelli diablo gehad en dunlops maar ht laasweek bridgestone battlax bt 021 opgetrek.my chickenstrips ht aansienlik kleiner gerAak.op die internet ht dis bt021 slegte reviews gekry.tog kry ek vertroue.wat weet julle ouens daarvan
My huidige motorfiets kom met diablo supercorsas sp uit, briljante tyre wat grip aanbetref. Maar hou my gewoonlik so 3500 tot 4000 km per agter tyre. Van my vorige fietse het ek al die Bridgestones op gehad kon nie rerig iets fout vind met hulle nie, maar verseker nie in selfde liga as diablo as jy spesifiek na n grip oogpunt daarna kyk.
My Explorer het met Metzeler Tourance EXPs uitgekom. Ek het 16 700 km op die agterband gekry en net oor die 21 000 km op die voorband.
Ek het dit vervang met Pirelli Scorpion Trails. Ek twyfel of ek dieselfde myle sal kry op die Scorpions, maar liewe hemel hulle klou! Op grond ook.
Die Tourance EXP was nog altyd my gunsteling duallie tyre gewees. Hy klou beter op natpad as die Anakee en padhouvermoë verswak nie so gou soos die Anakee s'n wanneer die loopvlak minder word nie.
Ek het 'n redelike lang grondpad trip deur die Karoo gedoen met die nuwe BMW 1200 Adventure met Anakee 3s op en ek het niks daarvan gehou nie, so ek sal dit glad nie oorweeg nie.
Die Karoo 3 is waarskynlik die beste genuine duallie-band, maar voorraad is 'n geweldige probleem en jy gaan nie baie teer kms op hom kry nie.
Last edited by theRéhann; 22-12-2014 at 07:24 PM.
O Captain! My Captain! ...
... But I, with silent tread, Walk the spot my Captain lies, Fallen cold and dead.
In loving memory of our Buccaneer: Brian Cannoo 1962 - 2008
ok, dan gaan ek definitief die Metzeler Tourance probeer