Results 1 to 16 of 16

Thread: Theunis Nel van Woema.

  1. #1
    Nuon Fangirl

    Join Date
    Mar 2008
    Bike
    BMW R1200GS
    Region
    Gauteng
    Posts
    39,075

    Default Theunis Nel van Woema.

    Theunis went down this morning. He is in theatre in Unitas hospital at the moment. Serious, but stable.

    Anria Van Heerden with Jaco Van Heerden8 hrs ·*Ongelooflik hoe vinnig 'n mens se lewe kan verander. Vrydag nog is ons super opgewonde oor ons WOEMA winkel en vanoggend verander ons almal se lewens in 'n oogwink. Theunis Nel was vanoggend in 'n baie groot motorfiets ongeluk. Hy is tans nog in teater (Unitas) sy toestand is kritiek, maar stabiel. Ons vra almal om hom in julle gebede op te dra. Ons GLO dat ons Hemelse Vader sy hand van beskerm en genesing oor ons maatjie sal hou. My liefste Mareli Nel, weet dat ons almal daar is vir jou en die seuns en dat ons hierdie pad saam met julle gaan stap. Ek sal namens die familie almal op hoogte hou van Theunis se vordering en hoe dit met hom gaan. Dankie vir almal se belangstelling en ondersteuning en 'n BAIE SPESIALE dankie aan die Netcare 911 span en Pretoria Oos hospitaal - julle was eenvoudig AWESOME!

  2. #2
    Biker Trash
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Pta
    Bike
    GS (Amadeus)
    Region
    Gauteng
    Posts
    711

    Default

    Strongs. Sounds like he was taken to PTA East hospital first, if I read that correctly?

  3. #3
    the EGO theRéhann's Avatar
    Join Date
    May 2007
    Location
    Die Platteland
    Bike
    A big duallie, please
    Region
    Gauteng
    Posts
    11,328

    Default

    Yesterday morning.
    O Captain! My Captain! ...
    ... But I, with silent tread, Walk the spot my Captain lies, Fallen cold and dead.

    In loving memory of our Buccaneer: Brian Cannoo 1962 - 2008


  4. #4
    Meme Mumbler
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Bike
    BMW, Honda & KTM
    Region
    Gauteng
    Posts
    3,019

    Default

    Strongs to Theunis and wishing him a complete and speedy recovery.

  5. #5
    Meme Mumbler
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Bike
    BMW, Honda & KTM
    Region
    Gauteng
    Posts
    3,019

    Default

    Got this off another Forum I visit.

    Received some real bad news via Anria about Theunis who had a horrific accident as a result of a cager riding into him..


    "Ons almal juig oor die reen en is opreg dankbaar vir die Heer se genade. Op die paaie hou mense nog steeds hul gewone spoed en veroorsaak ongelukke, die pad behoort aan almal. Dink asb aan die motorfiets ryers wat moet ry in die reen om by werk te kom. Ons "motorfiets" Daisie was in n vreeslike ongeluk waar hy stil gestaan het by n verkeerslig en n Kar teen hom vas gery het. Die gevolg.... Hy is kritiek en het sy regter arm verloor. Asb kyk uit vir motorfietse ten alle tye. Sterkte Theunis Nel damilie en DANKIE aan Anria Van Heerden en Jaco vir alles wat julle vir hom doen.

    Ons is dankbaar vanoggend vir ongelooflike dokters wat gisternag en vanoggend vir Theunis Nel se lewe geveg het, asof dit hulle eie is. Daar was geen ander keuse as om Theunis se regterarm vanoggend half een te amputeer nie. Dit het verseker sy lewe gered en daar was onmiddelik 'n verbetering in sy toestand. Hy is steeds kritiek, maar stabiel. Baie dankie vir ons vriende, familie en WOEMA fans, wat deur sie nag gebid het, vir almal se ondersteuning en liefde vir Mareli Nel en seuns in hierdie tyd. Ons vra dat julle asseblief nie sal ophou bid nie, ons is besig om die stryd te wen en ons erken dat ons 'n MAGTIGE GOD dien!! HY was in beheer gisteraand en is steeds. Ons sal gereeld updates gee rondom Theunis se vordering."

    Thinking of Theunis and his family in this difficult time.

  6. #6
    Only in Souff Efrica! Vespa 1's Avatar
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Roodepoort
    Bike
    Back to my ROOTS
    Region
    Gauteng
    Posts
    10,709

    Default

    Strongs Theunis, heal up!
    Ride with the Eagles in Safety! Not with the Angels by Accident

    In Memory of Blackie Swart! A Man among men, and a true Friend! RIP!

  7. #7
    Lurker
    Join Date
    Sep 2014
    Bike
    BMW R1200GS
    Region
    Gauteng
    Posts
    1

    Default

    ai ou grote, baie sterkte.

  8. #8
    The Right Reverend luv2ride's Avatar
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    innie Kaap
    Bike
    BMW F800GS (Jack Russel)& 1150 GSA (Boer boel)
    Region
    Western Cape
    Posts
    3,223

    Default

    Not good to hear, hoping for a speedy recovery.

  9. #9
    Ultimate Biker Crash's Avatar
    Join Date
    May 2006
    Location
    Melkbosstrand, Cape Town
    Bike
    BMW R1200GSA LC
    Region
    Western Cape
    Posts
    10,903

    Default

    Quote Originally Posted by Henri du Toit -> Proudly Meerkat (Facebook Page)
    Meerkatte, dit is baie sleg om van Theunis Nel se ernstige ongeluk te hoor. Meeste van julle weet seker dat hulle sy regter arm geamputeer het en dat hy kritiek is in Unitas Hospitaal. Ek wil n beroep op die meerkatte doen wat kan, om vanmiddag 18h00 by die Hospitaal bymekaar te kom, in die parkeer terrein iewers, sodat ons kan hande vat, en vir hom bid. God weet en God genees. Vir die wat nie daar kan wees nie, vra ek om saam ons in gebed in te tree vir hom, waar jy ookal is. Dankie!
    Everybody crashes.
    Some get back on and ride again.
    Some don't.
    Some can't.

  10. #10
    Grammar Nazi (Wish I was a biker) Buelligan's Avatar
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Malanshof Randburg
    Bike
    XTaZee
    Region
    Gauteng
    Posts
    9,985

    Default

    Really sad news
    Wishing Theunis and his support group all the best during this trying time
    Looking for a new onw...some Mad Scot stole mine

  11. #11
    Hooligan Biker
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Centurion
    Bike
    Honda VT750 Shadow
    Region
    Gauteng
    Posts
    372

    Default

    Baie sterkte Theunis en familie!! So jammer om te hoor van ongeluk. Bid vir jul.... Bly GLO
    The best alarm clock is sunshine on chrome.
    Life is too short for traffic....Fly on...

  12. #12
    Hooligan Biker
    Join Date
    Nov 2014
    Bike
    MotoMia Java 170cc
    Region
    Gauteng
    Posts
    135

    Default

    Sterkte. Enige nuus op sy vordering?

  13. #13
    Meme Mumbler
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Bike
    BMW, Honda & KTM
    Region
    Gauteng
    Posts
    3,019

    Default

    Update from Facebook
    Name:  Theunis3.png
Views: 696
Size:  31.7 KB

  14. #14
    Grammar Nazi (Wish I was a biker) Buelligan's Avatar
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Malanshof Randburg
    Bike
    XTaZee
    Region
    Gauteng
    Posts
    9,985

    Default

    Thanks Mark

    That is the best news.
    Looking for a new onw...some Mad Scot stole mine

  15. #15
    Get your **** of the tar! Tulip's Avatar
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Gauteng
    Bike
    Honda CBX250 Twister; Honda CBF600S
    Region
    Gauteng
    Posts
    922

    Default

    Quote Originally Posted by Mark View Post
    Update from Facebook
    Name:  Theunis3.png
Views: 696
Size:  31.7 KB
    Awesome news

  16. #16
    Smooth bottomed bunny hugger Brendon's Avatar
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Midrand
    Bike
    Bikeless
    Region
    Gauteng
    Posts
    9,862

    Default

    So sad

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •