Results 1 to 10 of 10

Thread: Mr Bobbejaan Spinnekop

  1. #1
    Hooligan Biker Mustang Sally's Avatar
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Weltevrenden Park
    Bike
    Kawa ER 6 F
    Region
    Gauteng
    Posts
    313

    Talking Mr Bobbejaan Spinnekop

    Ek weet nou nie hoe jy oor spinnekoppe voel nie maar ek ry eerder n fiets sonder 'n saal voor ek een konfronteer.

    Ja, gisteraand l ek rustig en lees, minding my own business. Bedlampie brand baie domesticated en sag met die complimente van Cash Crusaders, toe ek so 'n sagte geskarrel in die kamer hoor. Ek dog toe eers dis die mot wat wil selfmoord pleeg teen die bedlamp se bulpie. Kyk, nee, mot se kind sit so stil soos 'n pedigree foksterrier wat razorblades skuit.

    Toe is die skuifelgeluid weer daar en ek skrik alles regop wat plat was en alles pap wat op was.

    'n Onaardse gedrog van 'n spinnekop met W.P. Rugbykouse en wat as weltergewig kan inweeg, toer teen 8000 reffs oor die vloer en spring sommer so met die laaikassie se handles op.

    Op slag *** ek my beste linne in 'n herfskleur skakering in. Lyk of iemand my bed kapoenkleur, so tussen *** en pampoen, gespraypaint het. Ek moer alles, boek, bedlamp, asbak, glas, die hele toetie, tot op die laaste vlak van die kamer, die vloer.

    Ek skrik my enigste aambui dat hy op my kuite hang. Nou is die moerse spider nog tussen my en die kombuis, waar ek, omdat hulle my so deur die jare gemolesteer het, 'n arsenal van doom vergader het. Nou weet ek, ek sal flat out moet hol vir daai doom.

    Ek pluk my enigste half-Nat jockey aan sodat die aambui my nie pooitjie nie. Toe trek ek weg kombuis toe dat die briekmerke soos n straatkaart in my jockey vergader. En ek 10 sekondes later by die kombuisdeur moet backpaddel om nie twee agterdeure te h nie.

    Lord of the dance se gat my bra!

    Terug, daar sit die bliksem nog, sommer so met die briektrek spuit ek al. Gelukkig net doom. Osoonlaag en als se moer, spuit hom leeg!!!

    Ek duik my harige vriend soos Ryk Neetling agter die bedkassie in. Moer toe moet hy wees na daai dubbel doom en strontreuk wat nou dikker as toffee in die kamer hang.

    Ek trek die kassie bietjie vorentoe, skiem nog so ek het gewen, toe skielik hol daai 4 wheel van 'n aardsgedrog teen die muur op, reg voor my o verby, tot op kophoogte.

    Agt o soos beetle wheelcaps kyk my vierkantig in my twee ogies. Nou is dit nag. Ek verlaat myself, my water breek, my knie swik, my longe loop leeg, my lippe parteer van mekaar.

    Ek beskuie my weer sonder enema. 'n Kreet verlaat my binneste, ontsnap oor my trillende lippe. Dis toe die klanke wat Black Sabbath na die Drakensberg seunskoor laat klink. Dit was maar ook spaaiderman se laaste asem, want net daarna Los hy als en kom skeef-skeef grond toe, soos fisant stront in vlug.

    Al retererende het ek en doom die veldslag gewen!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!!!!!!!!!
    Anything is ridable you just gotta know how

  2. #2
    Hardcore Biker Da'Fiz's Avatar
    Join Date
    Feb 2006
    Location
    Table View
    Bike
    BMW F650GS
    Region
    Western Cape
    Posts
    8,422

    Default

    He took a risk moving in with you without your permission. Like me moving into Dunoon without asking first...

    Years ago I put one under a magnifying glass and measured his fangs...
    2mm thick at the top, going to a sharp point a centimetre later. Even if he aint poisonous he'll sure let you know about it...

    These days Madam won't let me kill the little farkers, but catch them and throw them over the wall into the neighbour's yard... (the neighbour and I are not buddies)
    Lost it down the highway.
    Down the dotted line.
    You were going your way.
    I was going mine.

  3. #3
    Slip stream king
    Scorpius's Avatar
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Bike
    Honda NC750x & Honda NC750xd
    Region
    Free State
    Posts
    11,377

    Default

    Success is not Final, Failure is not Fatal, it is the Courage to continue that Counts!

  4. #4
    Evil Biker Scum
    Join Date
    Feb 2006
    Location
    State of Sexual Transition because Brendon loves me
    Bike
    Vuka EL90 Monster Hog
    Region
    Northern Cape
    Posts
    4,325

    Default

    I once had one of these chaps tickle my knuts when I sat down in a game lodge crapper, it cost quite a lot to get the ceiling repaired

  5. #5
    Biker Trash
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Bryanston
    Bike
    BMW R1200S
    Region
    Gauteng
    Posts
    690

    Default


  6. #6
    Biker Trash Yazed's Avatar
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Cape town
    Bike
    F800GT
    Region
    Western Cape
    Posts
    765

    Talking

    Geluk MS. Jy het nou net my dag gemaak. Briljant geskryf beskyt sorry , ek bedoel beskryf. ek moet my wederhalf die een laat lees.http://forum.thinkbike.co.za/images/.../laughing4.gif
    When LIfe Becomes Pedestrian, It's Time To Ride!!!

  7. #7
    Evil Biker Scum Leonh's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Krugersdorp
    Bike
    Kawa Z1000R
    Region
    Gauteng
    Posts
    1,136

    Default

    Quote Originally Posted by Mustang Sally View Post
    Ek weet nou nie hoe jy oor spinnekoppe voel nie maar ek ry eerder n fiets sonder 'n saal voor ek een konfronteer.

    Ja, gisteraand l ek rustig en lees, minding my own business. Bedlampie brand baie domesticated en sag met die complimente van Cash Crusaders, toe ek so 'n sagte geskarrel in die kamer hoor. Ek dog toe eers dis die mot wat wil selfmoord pleeg teen die bedlamp se bulpie. Kyk, nee, mot se kind sit so stil soos 'n pedigree foksterrier wat razorblades skuit.

    Toe is die skuifelgeluid weer daar en ek skrik alles regop wat plat was en alles pap wat op was.

    'n Onaardse gedrog van 'n spinnekop met W.P. Rugbykouse en wat as weltergewig kan inweeg, toer teen 8000 reffs oor die vloer en spring sommer so met die laaikassie se handles op.

    Op slag *** ek my beste linne in 'n herfskleur skakering in. Lyk of iemand my bed kapoenkleur, so tussen *** en pampoen, gespraypaint het. Ek moer alles, boek, bedlamp, asbak, glas, die hele toetie, tot op die laaste vlak van die kamer, die vloer.

    Ek skrik my enigste aambui dat hy op my kuite hang. Nou is die moerse spider nog tussen my en die kombuis, waar ek, omdat hulle my so deur die jare gemolesteer het, 'n arsenal van doom vergader het. Nou weet ek, ek sal flat out moet hol vir daai doom.

    Ek pluk my enigste half-Nat jockey aan sodat die aambui my nie pooitjie nie. Toe trek ek weg kombuis toe dat die briekmerke soos n straatkaart in my jockey vergader. En ek 10 sekondes later by die kombuisdeur moet backpaddel om nie twee agterdeure te h nie.

    Lord of the dance se gat my bra!

    Terug, daar sit die bliksem nog, sommer so met die briektrek spuit ek al. Gelukkig net doom. Osoonlaag en als se moer, spuit hom leeg!!!

    Ek duik my harige vriend soos Ryk Neetling agter die bedkassie in. Moer toe moet hy wees na daai dubbel doom en strontreuk wat nou dikker as toffee in die kamer hang.

    Ek trek die kassie bietjie vorentoe, skiem nog so ek het gewen, toe skielik hol daai 4 wheel van 'n aardsgedrog teen die muur op, reg voor my o verby, tot op kophoogte.

    Agt o soos beetle wheelcaps kyk my vierkantig in my twee ogies. Nou is dit nag. Ek verlaat myself, my water breek, my knie swik, my longe loop leeg, my lippe parteer van mekaar.

    Ek beskuie my weer sonder enema. 'n Kreet verlaat my binneste, ontsnap oor my trillende lippe. Dis toe die klanke wat Black Sabbath na die Drakensberg seunskoor laat klink. Dit was maar ook spaaiderman se laaste asem, want net daarna Los hy als en kom skeef-skeef grond toe, soos fisant stront in vlug.

    Al retererende het ek en doom die veldslag gewen!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!!!!!!!!!
    Dankie Nataniel
    Think like a man of action, act like a man of thought.(Henri Bergson)
    VERBUM SAPIENTI SAT EST

  8. #8
    Hooligan Biker Mustang Sally's Avatar
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Weltevrenden Park
    Bike
    Kawa ER 6 F
    Region
    Gauteng
    Posts
    313

    Default

    I thought it was brilliant
    Anything is ridable you just gotta know how

  9. #9
    Evil Biker Scum Leonh's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Krugersdorp
    Bike
    Kawa Z1000R
    Region
    Gauteng
    Posts
    1,136

    Default

    Excellent
    Think like a man of action, act like a man of thought.(Henri Bergson)
    VERBUM SAPIENTI SAT EST

  10. #10
    commuting motorcyclist Richardvz's Avatar
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Fourways
    Bike
    The G for the S of the 650 kind
    Region
    Gauteng
    Posts
    11,257

    Default

    lol...brilliant....
    Nothing is more terrible than to see ignorance in action.
    Goethe

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •