'n Antreklike jong dame ry met haar baba op die bus.
Heel diskreet probeer sy die babatjie te borsvoed, maar hy wil niks weet nie.
Kort-kort sê sy vir die babatjie:
"As jy nie wil drink nie, gaan ek dit vir die oom daar oorkant gee!!!!!"
Toe sy dit die derde keer vir die babatjie sê, antwoord die man:
"Dame, maak asb jou mind op of jy my wil laat drink of nie. . .
ek moes al 3 bus stoppe terug af geklim het!!!"