Donderdag die 21st Mei 2009, om 06:00 die oggend sal daar 'n spesiale Hemelvaart diens wees by die Voortrekker Monument in Pretoria.
Die diens begin om 6 uur en sal om 0730-0800 klaar wees.
Toegang tot die Monument is R10.00.
Ek sal daar wees as enige TBérs my wil join.
![]()