+ Reply to Thread
Results 1 to 1 of 1

Thread: Ons Huis vra hulp met Gholfdag

  1. #1
    Biker Trash antoinettem's Avatar
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Johannesburg
    Bike
    Vuka ML150
    Region
    Gauteng
    Posts
    928

    Default Ons Huis vra hulp met Gholfdag

    Any Peeps out there who would be able to help or get involved.



    Geagte Vriende van Ons Huis en Naasbestaandes



    Ons het u hulp dringend nodig met die reŽl van ons Gholfdag op 2 Junie 2009. Mev Leni Coetzee, wat die projek vir ons sou reŽl, moes weens persoonlike verpligtinge onttrek. Die staat het ons hierdie jaar R197,620.00 minder subsidie gegee as verlede jaar en dit is noodsaaklik dat hierdie fondsinsamelingspoging uiters geslaagd sal wees.



    Mnr Marinus Grobler (082 4164262) bespreek vir ons die vierballe en 'n hele aantal is reeds gevul. Die Krugersdorp Gholfbaan is reeds bespreek vir die dag.

    Ons het iemand nodig wat vir ons kan help om borgskappe vir elke putjie te vind. Dit is persone/instansies/besighede wat 'n bedrag van R1000 tot R1500 betaal vir 'n putjie en hul firma daar adverteer en bekendstel, produkte by die putjie uitstal of hul produkte daar verkoop. Meld u asseblief hiervoor aan by Marinus of Marianne Ferreira (011-6720362) as u baie besigheidskontakte het en hierdie soektog na borgskappe vir ons wil koŲrdineer.
    Ons het ook medewerkers nodig wat ons kan help soek vir aanloklike pryse - verkieslik vier van elke prys. Ons wil verseker dat elke span wat inskryf lekker pryse wen.
    Verder vra ons finansiŽle skenkings (Ons Huis Voorsieningsfonds, ABSA, Tjek 0570143530), items vir 'n prystrekking (bv 'n drankmandjie) en "handouts" by watergate.
    Ek is in die besigheid van bejaardes versorg en ek het regtig die hulp van ons sakemense hier baie nodig! Ek heg die inligtingsbrief en inskrywingsvorm vir u inligting hierby aan.



    Meld uself asseblief aan as u kans sien om te help. Baie, baie dankie by voorbaat.



    Vriendelike groete

    Marianne Ferreira

    Bestuurder/Maatskaplike Werker

    Ons Huis Tehuis vir Bejaardes

    011-6720362
    Attached Images Attached Images
    It's not the state of one's physique that matters, but the state of one's mind.
    www.justariver.blogspot.com

+ Reply to Thread

Tags for this Thread

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •