Results 1 to 15 of 15

Thread: Multinet Insurance

  1. #1
    Biker Trash Blondie's Avatar
    Join Date
    Feb 2006
    Location
    Edenvale
    Bike
    K6 GSX-R600 Black and Grey
    Region
    Gauteng
    Posts
    535

    Default Multinet Insurance

    I just got a quote from Multinet Insurance Brokers for the bike i am buying...

    K6 GSX-R600 R75 000
    Premium - R312.75
    Excess - R2 500 flat rate
    Track days - COMPLETELY covered (Advanced Rider Training - NOT covered for racing) - NO additional excess
    All additional riders are covered COMPLETELY on condition they have a valid license (learners or full)
    NO additional excess for learners only

    Condition: Bike has a self-activated motion detection unit installed...

    I have to add... i do have ALL my other insurance with them and have been with them for a couple of years already without claiming... But still... i think that is a VERY good deal!

  2. #2
    Evil Biker Scum TTT's Avatar
    Join Date
    Feb 2006
    Location
    Yes, sometimes
    Bike
    Volbloed Blou GP Piston
    Region
    Gauteng
    Posts
    1,987

    Default

    ops:
    If u stay on the rear, u'll save cost by not replacing the front !

  3. #3
    Biker Trash Blondie's Avatar
    Join Date
    Feb 2006
    Location
    Edenvale
    Bike
    K6 GSX-R600 Black and Grey
    Region
    Gauteng
    Posts
    535

    Default

    TTT, i have submitted a request for a quote on BikeSURE as well... I want to compare

  4. #4
    Evil Biker Scum TTT's Avatar
    Join Date
    Feb 2006
    Location
    Yes, sometimes
    Bike
    Volbloed Blou GP Piston
    Region
    Gauteng
    Posts
    1,987

    Default

    Tanja- Ek dink nie ons gaan jou die premie kan kwoteer nie, dis baie goedkoop, ek verneem Wim het reeds met jou gepraat, sorry ons kon jou nie help nie, ons is baie duur op learners & geen vorige versekering geskiedenis nie,praat ook biekie met Jefferson, hy is by First Link ek dink en sy premie is ook goed,
    If u stay on the rear, u'll save cost by not replacing the front !

  5. #5
    Biker Trash Blondie's Avatar
    Join Date
    Feb 2006
    Location
    Edenvale
    Bike
    K6 GSX-R600 Black and Grey
    Region
    Gauteng
    Posts
    535

    Default

    Baie dankie TTT... Wim het my toe gebel ja, en ja wel... omdat ek nie vorige versekering het nie, en omdat ek eers einde Augustus my lisensie kry, was die premie baie hoog! Ek sal dalk oor 'n jaar of so weer probeer.

    First Link het my ook nogal 'n goeie kwotasie gegee...
    R442.94 en 5% met 'n minimum van R500 bybetaling. Maar die ou het ook gese hy sal alles weer uitwerk vir my, omdat ek bietjie laat eers vir hom genoem het dat ek 'n Honeurs graad het. Dit het blykbaar 'n invloed op die premie.

    Hoe is First Link met hulle uitbetaling?? Weet jy dalk???

    En btw... nice piston! ;)

  6. #6
    Evil Biker Scum TTT's Avatar
    Join Date
    Feb 2006
    Location
    Yes, sometimes
    Bike
    Volbloed Blou GP Piston
    Region
    Gauteng
    Posts
    1,987

    Default

    Wim se eis by Multinet-----besluit jy self, jy sal betaal word maar ek dink hulle is net biekie stadig, Bikegirl het mos haar black monster afgeskryf en soos ek verneem is hulle gesort, double check net met Jefferson , hy sal beter kan praat as ek, maar albei makelaars is sound.
    If u stay on the rear, u'll save cost by not replacing the front !

  7. #7
    Biker Trash SquareTyre's Avatar
    Join Date
    Feb 2006
    Location
    A small town called Pretoria
    Bike
    Kawa KLE500
    Region
    Posts
    825

    Default Re: Multinet Insurance

    Quote Originally Posted by TanjaB
    Condition: Bike has a self-activated motion detection unit installed...
    Wat vir 'n ding is dit? Myne het ook so ding: 'n Wiel. As daar motion is draai hy, anders staan hy stil.
    We've progressed so far, that community service is considered punishment these days...

  8. #8
    Biker Trash Blondie's Avatar
    Join Date
    Feb 2006
    Location
    Edenvale
    Bike
    K6 GSX-R600 Black and Grey
    Region
    Gauteng
    Posts
    535

    Default Re: Multinet Insurance

    Quote Originally Posted by SquareTyre
    Quote Originally Posted by TanjaB
    Condition: Bike has a self-activated motion detection unit installed...
    Wat vir 'n ding is dit? Myne het ook so ding: 'n Wiel. As daar motion is draai hy, anders staan hy stil.
    Om eerlik te wees... ek weet self nie! Is maar 'n biekie blond! Sal die eksperts moet vra!

  9. #9
    Evil Biker Scum TTT's Avatar
    Join Date
    Feb 2006
    Location
    Yes, sometimes
    Bike
    Volbloed Blou GP Piston
    Region
    Gauteng
    Posts
    1,987

    Default

    dit is die immobiliseerder, joune behoort transponder immo in die sleutel te he, tensy jou bike parallel is dan sal hy nie een he nie,
    If u stay on the rear, u'll save cost by not replacing the front !

  10. #10
    SauRoN
    Guest

    Default

    Dis basically net 'n alarm wat afgaan indien iemand die bike optel, sonder dat dit eers gedeaktifeer is.

    TanjaB mag ek vra hoe oud is jy nou? As jy skaam kry, PM my maar.

    Ek weet Typhoon & Strawbs is by Firstlink, en het nie 'n probleem met eis gehad toe hy die crash bobbins van die 750 geskuur het om 'n corner op die track nie.

    Ek het self 'n goeie kwotasie van hulle af gekry.

  11. #11
    Biker Trash Blondie's Avatar
    Join Date
    Feb 2006
    Location
    Edenvale
    Bike
    K6 GSX-R600 Black and Grey
    Region
    Gauteng
    Posts
    535

    Default

    Quote Originally Posted by TTT
    dit is die immobiliseerder, joune behoort transponder immo in die sleutel te he, tensy jou bike parallel is dan sal hy nie een he nie,
    Ag genade... nou hoekom het hy nie net so gese nie! Dan het ek mos ook verstaan!
    En ek het myne bestel van Suzuki Edenvale af, so dit sal nie parallel wees nie

  12. #12
    Biker Trash Blondie's Avatar
    Join Date
    Feb 2006
    Location
    Edenvale
    Bike
    K6 GSX-R600 Black and Grey
    Region
    Gauteng
    Posts
    535

    Default

    Quote Originally Posted by SauRoN
    Dis basically net 'n alarm wat afgaan indien iemand die bike optel, sonder dat dit eers gedeaktifeer is.

    TanjaB mag ek vra hoe oud is jy nou? As jy skaam kry, PM my maar.

    Ek weet Typhoon & Strawbs is by Firstlink, en het nie 'n probleem met eis gehad toe hy die crash bobbins van die 750 geskuur het om 'n corner op die track nie.

    Ek het self 'n goeie kwotasie van hulle af gekry.
    Ek is nou 27...

    En weet jy dalk wat kos daai crash bobbins?? Ek wil ook kry. Ek kry 'n R4 000 accessory voucher saam met die bike... so ek moet besluit wat ek alles wil by koop... Een is defnitief 'n nuwe helmet!

  13. #13
    SauRoN
    Guest

    Default

    Crash Bobbins vir die frame behoort minder as 'n R1000 te wees.

    Jy kan ook groot gaan en die kry vir die swingarm, sowel as vir die furke voor.

    Dis nou jammer jy is 27, het gehoop jy is onder 25 dan kon ek ook gebargain het op daai premie.

  14. #14
    Biker Trash Blondie's Avatar
    Join Date
    Feb 2006
    Location
    Edenvale
    Bike
    K6 GSX-R600 Black and Grey
    Region
    Gauteng
    Posts
    535

    Default

    Quote Originally Posted by SauRoN
    Crash Bobbins vir die frame behoort minder as 'n R1000 te wees.

    Jy kan ook groot gaan en die kry vir die swingarm, sowel as vir die furke voor.

    Dis nou jammer jy is 27, het gehoop jy is onder 25 dan kon ek ook gebargain het op daai premie.
    Ek het net R4000 om te spend op accessories... en 'n nuwe helmet is 'n MOET. Dan wil ek dalk kyk ook na 'n smoked screen... maar het geen idee wat dit kos nie! (Ok ok... ek was lank sonder 'n bike!) Weet jy dalk wat daai goed deesdae kos???

    En ja... dit help nogal om oor 25 te wees... hulle reken darem ons is bietjie meer verantwoordelik

  15. #15
    SauRoN
    Guest

    Default

    Ek dink hulle reken op 25 raak die karre bang vir jou of iets.

    Screen sal seker so net oor die R1000 wees.

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •