PDA

View Full Version : Sunday-26 Feb-Bosvelder



HardcoreG
24-02-2006, 03:40 PM
Lekker brunch by die Bosvelder,ek gaan die rally ouens ook laat weet dan kan hulle op pad huistoe 'n draai maak.

Ek dink so 08:30 vir 09:00 by Pinehaven behoort reg te wees.

Wildthing
27-02-2006, 09:27 AM
Nou waar was julle ons was vn 3 tot 6 daar, was eers PTA vir n brunch, en toe terug , by die Bosvelder gestop , lekker spit geeet en toe gesleep.

HardcoreG
27-02-2006, 09:37 AM
Vroulief was nie te keen om in die re?n te ry nie,maar Woensdag sien julle ons rain or sunshine.