PDA

View Full Version : busafreak



busafreak
08-10-2010, 08:22 PM
Hallo bikers, ons is nuut maar daar. ons toer mpumalanga volgende week met 'n busa en bandit. wie kom saam?

Stripes
08-10-2010, 11:26 PM
Welkom hier by TB. Ek kan nie saamry nie maar wees gerus, die busa is die fiets vir die lang pad. Ry gereeld Tvl toe en gaan binne die volgende week Oos Londen toe en daarna Kaapstad toe. Gieniet dit en ry veilig.

hei ew
09-10-2010, 08:04 AM
hi welcome to the zoo.
hi welkom by die sue.
heita . ride safe.

HeftyCrab
09-10-2010, 08:22 AM
Welkom! post n ride report met n paar fotos vani rit ini biker pub waneer julle terug is :P was nog net 1 keer in my lewe in Mapumalanga (wil graag weer gn) en hoor dis perfek vir bikes!

Nunique
25-10-2010, 02:57 PM
Welkom en Geniet die Tour... :) en plak maar so paar fotos hier sodat ons wat nie kan gaan nie "green with envy" kan word.

Gert
25-10-2010, 03:12 PM
Geniet die trip, en hou die rubber op die teer.:cheers:

Brendon
25-10-2010, 03:22 PM
Welcome to TB :thumbleft: