PDA

View Full Version : 2nd August 2008



Mama Bat
05-08-2008, 12:23 PM
Central Bikes het hulle Potjiekos kompetisie gehou op die 2de Augustus 2008. TB se banner was op en die ouens hier in die NW begin al hoe meer besef waaroor TB gaan!! Well done Master Gunner, jy is voorwaar 'n yster!!!

Mama Bat sal TB Banner saam neem Stallion Rally toe 7 - 10 Aug en bietjie baie "promotion" gaan doen, 16 Aug sal TB Banner by Midnight Sting dayjol op wees en die 30 ste Aug is dit BATS Springday!!! Wow my klub se jol, en daar sal ek dit my persoonlike missie maak om TB verder te "promote"!!!

Ek het stickers nodig ASB!!!!!

Dankie Blackie vir die geleentheid wat julle ouens daar bo aan my gee - kom ons gaan groot of gaan huistoe!!!!:grin::grin::grin::grin:

blackie
05-08-2008, 01:05 PM
ping Cronos .... Who has stickers for NW????