Results 1 to 2 of 2

Thread: Stellenbosch Bike to Work and School week 2016

  1. #1
    Az Dawg

    -Az-'s Avatar
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Parklands
    Bike
    Tards and Tarts
    Region
    Western Cape
    Posts
    5,524

    Default Stellenbosch Bike to Work and School week 2016

    Stellenbosch Bike to Work and School week 2016



    10 14 October 2016
    We want to encourage commuters, including their employers, to leave their cars at home for one week and cycle to work.
    Celebrate our towns second Bike to Work week, help us to encourage even more cyclists to hop on their bikes this year.
    Baie Stellenbossers bly net 2-5 km van hul werkplek. Vanjaar, vir minstens een week, maak jou kop skoon en ry rustig fiets werk toe, terwyl jy verby motorbestuurders ry wat sweet en wurg in die verkeer. Vergeet boonop van soek na parkeerplek, maar die belangrikste van alles, geniet die buitelug, want fietsry is pret en gesond vir jou.
    Program

    • Kry mekaar soggens vroeg in Ryneveldstraat op Hazz se stoep van 0730 (moedig mede-pendelryers aan om te kom koffie drink teen afslag en hul vriende, kollegas en familie en bure te oortuig om in die BTW-week werk toe te ry)
    • Woensdag 12 Oktober: Werksessie in Erfurt-huis.Kom s jou s oor wat kan gedoen word om veilige parkering vir fietsryers te verskaf
    • Wen pryse van Akkerdoppie-hemde tot waterbottels deur fotos van jouself of ander ryers op Stelllenbosch Fietsry se Facebook blad of blog of selfs Twitter (@stellenfietsry) te plaas
    • Donderdagoggend 13 Oktober: Kry n Eikestadnuus by die koerant se kantoor in Alexanderstraat teen halfprys, daag net met jou fiets op
    • Vrydagoggend 16 Oktober: kry mekaar na werk by Bartinney in Birdstraat vir n glas wyn en wen vir oulaas n prys of twee.
    • Besoek die Openbare Biblioteek in Pleinstraat vir n uitstalling oor die voordele van pendel-fietsry en deel jou eie ervaringe op ons blog.

    Waarom moet jy fiets ry werk toe?

    • Dis gesond en jy is meer produktief by die werk
    • Vermy verkeersknope, spaar petrolgeld en vergeet van soek na parkeerplek
    • Daag jou vriend, kollega en buurman uit om hul motors by die huis te los en eerder fiets te ry
    • Help ons om Stellenbosch n fietsry-vriendelike dorp te maak

    Why cycle to work?

    • It is healthy and you are more productive at work
    • Escape traffic congestion, save petrol money and no longer search for parking
    • Challenge your friend, colleague or neighbour to leave their cars at work and cycle with you to work.
    • Help us to make Stellenbosch a cycle-friendly town

    The Stellenbosch Bike to Work week project is proudly supported by the Pedal Power Association.
    Stellenbosch Cycling is an initiative to encourage everyone to use bicycles for mobility, exercise and fun. Stellenbosch Fietsry is n Maatskappy sonder winsoogmerk (MSW). Find us on Facebook, Twitter or visit our blog on www.stellenboschcycling.wordpress.com.

  2. #2
    I am dreaming of a mielie field ... Pirate's Avatar
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    East Rand
    Bike
    Dreaming... about a Baby Beemer
    Region
    Gauteng
    Posts
    856

    Default

    My fandamily is "innie 'Bos", I'll pass this on to them.
    Ride so you can ride again tomorrow.
    From your friendly cager

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •