Results 1 to 6 of 6

Thread: Anika Pieterse & Jonathan Anderson - 24 November 2012 - Limpopo

  1. #1
    Torga Optical G'Day Nunique's Avatar
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    My Own Little Universe
    Bike
    2001 F650GS "Sonix"
    Region
    Gauteng
    Posts
    4,855

    Default Anika Pieterse & Jonathan Anderson - 24 November 2012 - Limpopo

    Repost of an article in the Beeld

    "Die ma van ’n jong vrou wat Saterdagaand saam met haar verloofde naby Settlers in Limpopo verongeluk het, het in gietende reŽn langs haar dogter se lyk gelÍ en huil.

    “Here, laat sy nog net een keer met my praat,” het Marika Pieterse langs haar dogter, Anika (21), se lyk gesmeek.

    Anika en Jonathan Anderson (24), haar verloofde, was omstreeks 21:00 op ’n geel Suzuki TL 1000-motorfiets op pad na vriende wat in die Settlers-distrik woon. Hulle sou Sondag aan die Toy Run-liefdadigheidsaamtrek by die Carousel-casino naby Pretoria deelgeneem het.

    Motoriste wat die ongeluk sien gebeur het, het gesÍ die bestuurder van ’n Toyota Yaris het vermoedelik ’n U-draai oor die pad gemaak toe die motorfiets daarmee gebots het. Anika is op die toneel dood.

    Die bestuurder en twee insittendes van die motor is met ligte beserings na die provinsiale hospitaal in Bela-Bela (Warmbad) geneem.

    Marika Pieterse het op haar Facebook-blad geskryf: “Ai my lief, ek wens net jy was nog wakker toe ek by jou kom. Ek het jou vasgehou, maar jy kon my nie voel nie. Ek het jou koue lippies gesoen, maar jy het dit nie gevoel nie.”

    Andrť Pieterse, Anika se pa, het gesÍ sy dogter het op 8 Oktober haar 21ste verjaardag gevier. Sy en Anderson sou in September aanstaande jaar trou.

    Anderson is ook na die provinsiale hospitaal in Bela-Bela geneem. Hy het beenbreuke en kopbeserings, het Martie Jonker, ’n paramedikus van Tromar-ambulansdiens, gesÍ.

    Anderson se ouers, Piet en Alida Venter van Secunda, was op vakansie in Scottburgh in KwaZulu-Natal toe hulle van die ongeluk hoor. Lukas van Zyl, ’n oom van Anderson, is inderhaas van Secunda na Bela-Bela.

    Anderson is dood voordat hy na die Unitas-hospitaal in Centurion oorgeplaas kon word.

    Hy word Donderdag om 11:00 uit die NG Rondekerk in Secunda begrawe. Pieterse sal Vrydag begrawe word."

    http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuu...-reen-20121126


    RIP yongsters - condolences to the family and friends
    Think Bike Members






  2. #2
    Hardcore Biker Madscot's Avatar
    Join Date
    May 2008
    Location
    Johannesburg
    Bike
    R1200RT(81kw) & Silverback Alpine (2 x legpower)
    Region
    Gauteng
    Posts
    5,244

    Default

    terrible to read this. May God comfort those family & friends left behind
    Be kinder than necessary, for everyone you meet is fighting some kind of battle

  3. #3
    Hooligan Biker SA Wingrider's Avatar
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Pretoria
    Bike
    GL 1800 Goldwing
    Region
    Gauteng
    Posts
    239

    Default

    Dit is baie hartseer om hierdie te lees. Mag God se genade met hierdie familie en vriende wees.

  4. #4
    Oh trok! Silvrav's Avatar
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Pretoria East
    Bike
    Hyosang GT650R (sold), CBR1000RR (sold), BMW R1200GS, BMW 650X
    Region
    Gauteng
    Posts
    3,439

    Default

    RIP young ones....

  5. #5
    Only in Souff Efrica! Vespa 1's Avatar
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Roodepoort
    Bike
    Back to my ROOTS
    Region
    Gauteng
    Posts
    9,417

    Default

    RIP! Condolences to those left behind!
    Ride with the Eagles in Safety! Not with the Angels by Accident
    If life throws you a lemon: Grab the TEQUILA!

  6. #6
    Speedy Gonzales Wild Child's Avatar
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    In da house, Edenvale
    Bike
    2009 Yamaha R1 - "Shere Khan"
    Region
    Gauteng
    Posts
    6,454

    Default

    RIP Jonathan and Anika. Ride the skyways in peace together.
    Strongs to the family and friends.
    Name:  559277_176543379152141_643852214_n.jpg
Views: 183
Size:  21.1 KB

    Prowlers East Rand - President
    "Like a true nature's child - born to be wild"
    www.prowlers.co.za
    Ref 1.992

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •